
Visie 2023
Die lewe is verhouding. In 2023 groei ons as geloofsgemeenskap in verhouding met Hom, met mekaar en met die wêreld.
Johan deel die reis waarop die Here ons nooi vir 2023.
Groei-Sondag
Die Sondag-diens en daaglikse Formasiereis rus ons toe in ons reis- DIEPER, NADER, VERDER.
Aanlyn-Diensbelewenis
Daaglikse formasiereis
Sozo
Sozo is ‘n reis waar ons saam met mekaar kan ontdek en ervaar hoe Jesus deur konneksie en stories ons heelmaak.
INLEIDING TOT SOZO
Registreer vir Sozo eenjaar formasiereis
Volg gerus die onderstaande skakel om te registreer vir Sozo-formasiereis teen die 28ste Februarie 2023:
Gee Metodes
Indien jy ‘n geloofsverbintenis wil maak in vertroue met die Here en finansieel ‘n bydra maak, kan jy op een van die onderstaande maniere te gee.
SNAPSCAN
Snapscan is ‘n veilige en gerieflike manier om ‘n bydrae te maak. Vir meer inligting besoek www.snapscan.co.za.
