REIS VERDER DIE WÊRELD IN

Die wêreld is stukkend op soveel maniere. Om die uitdaging van betekenisvolle verhoudings uit te voer, beteken ons moet ook buite ons gemaklike grense reis, verder die wêreld in.

DEEL VAN ONS REIS IS OM DAAGLIKS TE IDENTIFISEER
MET DIE NOOD VAN DIE WÊRELD.

Op ‘n kollektiewe vlak tree Mosaïek Gemeente in vennootskap met ons gemeenskap op, ten einde die fisiese en geestelike nood in ons onmiddelike omgewing aan te spreek. Tesame met die miljoene etes wat jaarliks gratis gegee word, baan Mosaïek die weg in die plant van nuwe netwerkgemeentes, asook in die bediening van geestelike soekers op plaaslike en internasionale vlak via verskeie gratis digitale en elektroniese kanale.

Make careful exploration of who you are and the work you have been given, and then sink yourself into that. Don’t be impressed with yourself. Don’t compare yourself with others. Each of you must take responsibility for doing the creative best you can with your own life.

Galatians 6:5 (MSG)