Sondae

08:30, 10:00, 11:30,17:30 & 19:00 (Afrikaans)
08:30, 10:00, 11:30,17:30 & 19:00 (Engels)

Woensdae

17:30  ( Heruitsending in Afrikaans)
19:00 (Heruitsending in Engels)

eMosaïek aanlyndienste is ook beskikbaar op Facebook en Youtube. Klik gerus op die skakels indien jy ‘n aanlyndiens op hierdie platforms wil kyk

Laai gerus die mosaïek-App af

Alle relevante inligting en skakels is ook beskikbaar op die Mosaïek app. Laai dit gerus af deur die toepaslike skakel te volg vir jou Apple of Android toestel.