…ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is…

2 Johannes 1:2

SEISOEN VAN HELING

Praktyk van die week:

Drie vrae om mee te leef, antwoord en doen:

  1. Wat is die risiko wat jy kan neem om jou geloof te beoefen?
  2. Wat is dit wat jy van jou lewens-storie, moet deel met Hom?
  3. Wie is daar in jou lewe wat die genesende aanraking van Jesus nodig het, vir wie jy moet hande oplê?

PREKE & Preeknotas

8 Augustus | Johan Geyser

8 August | Johan Geyser

15 Augustus | Melissa van Biljon

15 August | Melissa van Biljon

22 August | Trevor Hudson

29 Augustus | Johan Geyser

29 August | Hendrik van Deventer

5 September | Hendrik van Deventer

5 September | Hendrik van Deventer

12 September | Johan Geyser

12 September | Johan Geyser

19 September | Melissa van Biljon

19 September | Melissa van Biljon

26 September | Johan Geyser

26 September | Johan Geyser

Formasiereis

FORMASIEREIS

Daaglikse kort oordenkings wat op die tema van Sondag se preek voortbou, om jou by te staan in jou lewensreis