In die Skrif sien ons dat gelowiges tye in die jaar gehad het wat hulle die normale gang van hul lewe gebreek het en meer tyd en energie is gewy aan hul verhouding met die Here. Lent is só ‘n tyd vir ons – ons word ontwrig in die normale gang van jou lewe. Die intensiteit in ons reis met die Here neem toe as voorbereiding tot Paasnaweek.  Dit is ‘n reis vir 40 dae – ter voorbereiding vir Paasfees – wat ons saam op gaan – van kinders, tienerbediening, groepe en ons weeklikse temas in ons formasie.  

Hier is verskeie hulpbronne vir jou Lent-reis….

LENT HULPBRONNE

GEBEDSANGE | PRAYER SONGS

LENT GROEPE

REIS DIEPER | HEILIGE WEEK

Tydens Heilige Week en Paasfees stap ons saam met Jesus, en slaan ag op wat Hy beleef, ervaar en waar Hy is, en wat in jou gebeur soos jy dit doen.

Jy word genooi om naby Jesus te stap as ’n vriend op hierdie intensionele reis:

During Holy Week and Easter, we walk with Jesus, paying attention to what He experiences, feels, where He is, and what happens in you.

You are invited to follow Jesus closely as a friend on this intentional journey:

PAASFEST

Paasfest: 29-31 Maart

Deel 29 – 31 Maart in ons Paasfees-belewenisse op Mosaïek-kampus, by Origins en aanlyn.