Tydens hierdie Lent-reis spandeer ons 40 dae met die vrae wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het. Jy word genooi om saam met Jesus, in Sy broosheid, Sy openheid en Sy moed, eerlik te wroeg en Sy lydingservaring te verken.

Mosaïek Lentreis

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Laai gerus jou Lent-gids af of volg die reis op die Youversion toep. 

Die geskenk van Lent is dat dit ‘n tyd is wat jy kan spandeer om jou voor te berei vir ‘n ryker, dieper en lewensbelangrike ontmoeting met die lewende Christus, maar ook ‘n tyd waarin jy jouself oopmaak vir diegene wat die reis met jou deel.  Hierdie geleentheid nooi jou om vir vyf weke met ‘n groep jou Lent belewenis te deel.

Mosaic Lent Journey

What does suffering experience mean to you? How would you describe it in a few words? Download the Lent guide or follow along on the Youversion App.

The gift of Lent is that it is a time you can spend preparing for a richer, deeper and vital encounter with the living Christ, but also a time in which you open yourself to those who share the journey with you. This event invites you to share your Lent experience with a group for five weeks.

EMosaïek LentReis

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Laai gerus jou Lent-gids af of volg die reis op die Youversion toep.

Ons nooi jou uit om saam met ons op hierdie jaar se Lentreis deur deel te word ‘n eMosaiek aanlyn Lent-groep. Dit is ’n wonderlike geleentheid om in die geloof te groei, betekenisvolle gesprekke te voer en ons harte voor te berei vir Paasfees.

EMosaic Lent Journey

What does suffering experience mean to you? How would you describe it in a few words? Download the Lent guide or follow along on the Youversion App.

We invite you to journey with us in an eMosaic Online Lent group for six weeks. This is an opportunity to engage in meaningful conversations, grow in faith, and prepare our hearts for Easter.