Op hierdie Lent-reis volg ons Jesus op sy weg na die kruis – nie net deur die Evangelies nie, maar ook deur die Psalms, wat Sy eie gebedstaal was. Laai gerus jou Lent-gids en ander hulpbronne vir jou en jou familie se unieke lewensfases af. Jy kan ook inskakel by ‘n Lent-groep of registreer vir Aswoensdag.
Om die hulpbronne in Engels af te laai besoek www.mosaicchurch.co.za