INVEST

“…want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe.”
– Efesiërs 2:10

Meer oor 

Mosaïek Invest is ’n strategiese inisiatief wat toegewy is aan die verantwoordelike bestuur van kapitale- en operasionele hulpbronne. Deur hierdie fondse noukeurig te bestuur, maak Mosaïek Invest dit vir ons geloofsgemeenksap moontlik om God se droom/roeping vir ons uit te leef.
Jare gelede het die frase “die kuns van die lewe” ‘n verbeelding van die lewe met Hom in ons wakker gemaak. Hierdie kuns word beoefen in die drie grootste verhoudings wat ons lewe bepaal; ons verhouding met Hom, met mekaar en met ons wêreld.

Om dit reg te kry gaan ons ons toewy tot die goeie werke waarvoor Hy ons roep. Miskien word jy beweeg om jouself toe te wy aan Sy goeie werke – om van jou tyd, en energie
te gee om saam die Koningkryk van God hier saam met die Mosaiek-familie te bou. Bid daaroor – dit kan een van die grootste groei-ervarings in jou lewe wees.

 

ZAPPER

SNAPSCAN

PAYFAST


Kerk: Mosaiek
Kategorie:
Beskrywing:
Bedrag: R

BANK

NAAM: Mosaïek iNVEST
BANK: ABSA Cresta
BANK TAKKODE: 632005
REKENINGNOMMER: 01017921688

Meld lidnommer (indien moontlik), voorletters en van

SNAPSCAN/ZAPPER

Beide Snapscan & Zapper is ‘n veilige en gerieflike manier om ‘n bydrae te maak.

PAYFAST


Kerk: Mosaiek
Kategorie:
Beskrywing:
Bedrag: R

BANK BESONDERHEDE

NAAM: Mosaïek iNVEST
BANK: ABSA Cresta
BANK TAKKODE: 632005
REKENINGNOMMER: 01017921688

Meld lidnommer (indien moontlik), voorletters en van

Indien jy ‘n geloofsverbintenis wil maak in vertroue met die Here en finansieel ‘n bydra maak, nooi ons jou om die onderstaande vorm in te vul: