F.A.C.T. FEED A CHILD TODAY

Die Boodskap & FACT gee vir kinders in hongersnood.

“The world is a dangerous place, not because of those who do evil, but because of those who look on and do nothing.”  — Albert Einstein

Sáám kan ons ‘n verskil maak in soveel kinders se lewens wat nie kos het nie, weerloos is en swaarkry. 

Jy kan eenmalig gee, maandeliks of soos jy gelei voel. Om by te dra kan jy die volgende skakel volg:

DIE BOODSKAP

Kyk weer na die video-opname van die preek.

JESUS SE VRAE IN LYDING
Wie is Groter?
Johan Geyser
22 Februarie
JESUS SE VRAE IN LYDING
Verraai Jy Die Seun Met ‘n Kus?
Melissa Botma
1 Maart
JESUS SE VRAE IN LYDING
Vir Wie Soek Julle?
Jacques Bornman
8 Maart
JESUS SE VRAE IN LYDING
Waarom Slaap Julle?
Johan Geyser
15 Maart
JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
22 Maart

 

PALM SONDAG
VIA DOLOROSA: WOORDE OP DIE LYDENSPAD
Moenie Oor My Huil Nie?
Stephan Joubert
29 Maart

 

DIE BOODSKAP vir jou Lewensreis

Om jou by te staan in die formasie van jou innerlike wêreld om soos Jesus te wees, nooi ons jou om deur die week daagliks te reis met ‘n kort boodskap wat voortbou op die tema van Sondag se preek.

JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
23 Maart
JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
24 Maart

JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
25 Maart
JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
26 Maart
JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
27 Maart

JESUS SE VRAE IN LYDING
Sê Jy Dit Uit Jou Eie?
Rowland Jones
28 Maart

LENTREIS 2026: JESUS SE VRAE IN LYDING

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou?

Tydens hierdie Lent-reis spandeer ons 40 dae met die vrae
wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het. Jy word
genooi om saam met Jesus, in Sy broosheid, Sy openheid en
Sy moed, eerlik te wroeg en Sy lydingservaring te verken.