DAAGLIKSE FORMASIEREIS

Om jou innerlike wêreld te vorm om soos Jesus se innerlike wese te word vra ‘n daaglikse verbintenis. Om jou by te staan in jou formasie is hier daagliks ‘n kort oordenking wat op die tema van Sondag se preek voort bou.

15 – 20 Desember 2025

Kerfees – Woorde vanuit ons hart – Kyk na die Sterre

met Melissa Botma & Johan Heystek

MAANDAG

Die Reis en die regte Adres

DINSDAG

Die Ster en die Soekers

WOENSDAG

Oorgawe en Aanbidding

DONDERDAG

Ontwaak tot die Stilte – Hy kom onopgemerk

VRYDAG

Ontwaak tot Lig “Die Ster wat ons Lei”

SATERDAG

Ontwaak tot die Antwoord “Reageer met jou lewe”

These words I speak to you are not incidental additions to your life, homeowner improvements to your standard of living. They are foundational words, words to build a life on. If you work these words into your life, you are like a smart carpenter who built his house on solid rock…
Matthew 7:24–25 (MSG)