Kom vir die kuier, bly vir die community

Winterfest is terug met drie dae van musiek, kuns, kuier, beweging en kos wat mense bymekaar bring. 

Dis ’n fees waar elke generasie iets het om na uit te sien. Van ‘n Barnyard tot ‘n fliekaand, ‘n vroueoggend en braaivleis-vure saam familie en vriende. 

Vir meer informasie, of om kaartjies te koop, klik op die onderstaande kaartjies wat jou na die registrasieblaaie sal vat. 