JESUS DIE GESIG VAN…

Almal het verskillende prentjies van God.
Ons lewenservaringe – drome, ideale, vrese en verwroeginge, het ons blik op die gesig van Jesus al vervorm en verdraai tot by ons eie verstaan van hoe hy veronderstel is om te lyk. As ons eerlik is met onsself, verklap ons Godsbeeld meer van onsself ons verstaan van die wêreld waarin ons leef, as van God self. Ons nooi jou om saam met ons die ware gesig van Jesus te ontdek.
Beleef saam soos wat ons die groewe van Sy gelaatstrekke verken, veral soos wat Sy gesig vir ons ‘n nuwe beeld word van God self, van Sy hoop, Sy gasvryheid, en ons oorgawe.

Jesus Die Gesig Van God

Trevor Hudson
27 August 2017

Jesus Die Gesig Van God

Hermann du Plessis
27 August 2017

Jesus Die Gesig Van Genade

Johan Geyser
3 September 2017

Jesus Die Gesig Van Genade

Jacques Bornmann
3 September 2017

Jesus Die Gesig Van Welkom

Trevor Hudson
10 September 2017

Jesus Die Gesig Van Welkom

Hermann du Plessis
10 September 2017

Jesus Die Gesig Van Oorgawe

Johan Geyser
17 September 2017

Jesus Die Gesig Van Oorgawe

Melissa van Biljon
17 September 2017

Gee