Meer oor
…want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met
Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe. Efesiërs 2:10
Mosaïek Invest is ’n strategiese inisiatief wat toegewy is aan die verantwoordelike bestuur van kapitale- en operasionele hulpbronne. Deur hierdie fondse noukeurig te bestuur, maak Mosaïek Invest dit vir ons geloofsgemeenksap moontlik om God se droom/roeping vir ons uit te leef.
Jare gelede het die frase “die kuns van die lewe” ‘n verbeelding van die lewe met Hom in ons wakker gemaak. Hierdie kuns word beoefen in die drie grootste verhoudings wat ons lewe bepaal; ons verhouding met Hom,
met mekaar en met ons wêreld.
Om dit reg te kry gaan ons ons toewy tot die goeie werke waarvoor Hy ons roep. Miskien word jy beweeg om jouself toe te wy aan Sy goeie werke – om van jou tyd, en energie
te gee om saam die Koningkryk van God hier saam met die Mosaiek-familie te bou. Bid daaroor – dit kan een van die grootste groei-ervarings in jou lewe wees. ![]()
Vinnige skakels
Dien die Engelse geloofgemeenskap deur verdere bedieningsgeleenthede
Ons dien die Kyknet-gemeenskap daagliks deur “Die boodskapvir jou lewensreis”
Fase 2 solar by Origins en Mosaiek-Kampus
The Music of Mosaiek albums word vrygestel
Instandhouding van Stasies van die Lewe by Mosaiek-kampus
Lent – reis
Paasfest belewenis en Kruisstasies
Tegniese opgradering en verbeteringe
Bedien Engelse geloofsgemeenskapdeur Mosaic.
Bedien die Kyknet-gemeenskap daagliksdeur “Die Boodskap vir jou Lewensreis”
Samestelling en vrystelling van The Music ofMosaiek albums
Paasfest belewenis oor Paasnaweek
Daaglikse Formasiereis vir MosaicEngelse gemeenskap.
Dien die Engelse geloofgemeenskap deur verdere bedieningsgeleenthede
Ons dien die Kyknet-gemeenskap daagliks deur “Die boodskapvir jou lewensreis”
Fase 2 solar by Origins en Mosaiek-Kampus
The Music of Mosaiek albums word vrygestel
Instandhouding van Stasies van die Lewe by Mosaiek-kampus
Lent – reis
Paasfest belewenis en Kruisstasies
Tegniese opgradering en verbeteringe
Bedien Engelse geloofsgemeenskap
deur Mosaic.
Bedien die Kyknet-gemeenskap daagliks deur “Die Boodskap vir jou Lewensreis”
Samestelling en vrystelling van The Music of Mosaiek albums
Paasfest belewenis oor Paasnaweek
Daaglikse Formasiereis vir Mosaic
Engelse gemeenskap.
Verdere ontwikeling van Mosaiek Formasie interaktiewe leergeleenthede
Lent is in Zulu beskikbaar gestel op digitale platvorms
Renovare-program
Leergeleenthede vir die Kyknet-gemeenskap
Verdere ontwikkeling van Mosaiek Formatiointeraktiewe leergeleenthede
Vat hande met vennote om Formatio-kursussein ander tale te vertaal en op
digitale platvorms beskikbaar te stel
Loods “Pilot program” met Renovaré,Friends in Formation
Beskikbaarheid van meer leergeleenthedevir die Kyknet-gemeenskap

Vat hande met Mozaic Upliftment om ‘n suksesvolle uitreik na Mozambique te koordineer waar opleiding aan die kinderbediens in die omliggende omgewing aangebied word.
Vergroot die skolebediening in die onmiddellike omgewing
Vestig ‘n moederskamerbediening en doenopgradering aan die fasiliteite
Versterk/vergroot skolebediening inonmiddellike omgewing
Vat hande met Mozaic Upliftment om ‘n suksesvolle uitreik na Mozambique te koordineer waar opleiding aan die kinderbediens in die omliggende omgewing aangebied word.
Vergroot die skolebediening in die onmiddellike omgewing
Vestig ‘n moederskamerbediening en doen opgradering aan die fasiliteite
Versterk/vergroot skolebediening in onmiddellike omgewing
Brei bedieningsruimtes uit vir meer effektiewe belewenis
Opgradering van toerusting vir optimale funksionering
Opgradering van elektrisiteit en noodkrag-voorsieningstelsel
Aankoop en vergroting van terrein
Opgradering van hoofingang
Optimaliseer elektrisiteitsgebruik ennoodkrag-voorsieningstelsel

Vat hande met organisasies vir kerkplanting en opleiding van gemeenteleiers in informele woongebiede.
Voorsien ongeveer 4.2 miljoen etes aan die wat nie hulself kan help nie.
Boorgat by Florida Babahuis
Fase 2 Solar by Origins en Mosaiek-kampus
Dra by tot die bou van kerke, in vennootskap met Judea Harvest.
Voosien 4.3 miljoen etes aan die wat niehulself kan help nie.
Uitbreiding van grondslagfase skoolby Emthonjeni Zandspruit – in
vennootskap met Impact Kids
Vat hande met organisasies vir kerkplantingen opleiding van gemeenteleiers in
informele woongebiede.
50 Missio diengeleenthede met meer as750 unieke medewerkers in 2025
21ste FACT kombuis in Olievenhoutbosch

21ste FACT kombuis in OlievenhoutboschZAPPER
SNAPSCAN
PAYFAST
BANK
NAAM: Mosaïek iNVEST
BANK: ABSA Cresta
BANK TAKKODE: 632005
REKENINGNOMMER: 01017921688
Meld lidnommer (indien moontlik), voorletters en van