Op Vrydag 6 November 2020 om 18:30, gaan ons saam op reis, aanlyn, saam mekaar en saam met vriende van Mosaïek: Kevin Leo, Marlee van der Merwe, Chanelle Davids, Christel Booysen, Helenè Bester en die Mosaïek span. Dalk kan jy daardie aandrok aantrek wat jy die hele jaar nie kon dra nie, die das wat vol stof opgehang is. Ons kom saam in ‘tyd’.

Ons reis deur ’n jaar van uitdagings, maar met baie hoogtepunte. Ons vier fees, ons vier mekaar, elkeen wat saam hande gevat het. Ons wil vir God en vir mekaar dankie sê.

‘n Geleentheid om jou vriende en familie te nooi.

Die geleentheid is GRATIS.

Kontak gerus vir stephann@mosaiek.com indien jy meer inligting benodig.