SONDAGTEMAS

Klik hier

28 Julie 2019 

08:30 & 10:15 Johan Geyser
18:00 Hermann du Plessis

14 DAE VAN GEE

As deel van ons refleksie nooi ons jou op ‘n 14 dag reis waar ons bewus raak van wat ons het, onsself die vraag vra “hoe laat dit my voel?” en “is daar dalk iemand anders wat hierdie nodig het?”

Jy kan klik op die video hieronder waar Johan Geyser die 14 dae van gee eksperiment uiteensit.

SONDAGPREKE

14 Julie 2019 

Johan Geyser

14 Julie 2019 

Jacques Bornman

Klik hier

21 Julie 2019 

Trevor Hudson

Klik hier

21 Julie 2019 

Melissa van Biljon