Die lewe is beter met mense saam met ons. In ons huishoudings is daar dinge wat ons sê en glo, maar is dit helpvol? Hoe groei ‘n groep mense onder een dak na ‘n huishouding wat die lewe diep deel?

25 Augustus – 15 September

Algemene goed wat ons sê, maar wat eintlik mites is.

1 September

Planet Sunday

1 September

‘n Gebed

SONDAGTEMAS

15 September 2019

08:30 & 10:15 | Johan Geyser

18:00 | Herman du Plessis
.

SONDAGPREKE

25 Augustus 2019

Trevor Hudson

25 Augustus 2019

Herman du Plessis

1 September 2019

Johan Geyser

1 September 2019

Melissa van Biljon & Tarinne de Ridder

8 September 2019

Stephan Joubert

8 September 2019

Jacques Bornman & Tarine de Ridder