
PALMSONDAG PREKE
PAASVRYDAG PREEK
STILSATERDAG
OPSTANDINGSONDAG PREKE
HAYA! HALLELUJA
haya! HALLELUJA! is ‘n opwindende musikale reis wat die bekende klassieke musiek van Handel verweef met uiteenlopende, eietydse en kontemporêre musiekgenres. Bekende kunstenaars soos Chris Chameleon, Roots Grown Deep, Marlee van der Merwe en die a capella musiekgroep, Just 6, span hulle kragte saam om aan hierdie produksie ‘n vars nuwe baadjie te gee. Invloede so uiteenlopend soos jazz, blues, Afrika-musiek en natuurlik Chameleon se eie nimlike styl word verweef in ‘n nuwe vars musiekstem, als ondersteun deur ‘n lewendige orkes – moet dit nie misloop nie!



