Jesus, Gee my Jesus

Die Mosaïek musiekspan het hierdie lied geskryf en ons gee dit graag vir jou. Mag die lied jou inspireer, jou dieper vat op jou reis; en weet dat Jesus jou ontmoet presies waar jy is.