Lent is ’n tyd van voorbereiding vir Paasfees. Ons word uitgenooi om eenkant te kom en diep saam met Jesus te reis.
Die lent-seisoen begin met Aswoensdag.
Kerke deur die eeue en vandag regoor die wereld kry op die dag die tekens van die kruis met as op ons kop.
Ons kom daarmee in kontak dat ons waardevolle stof is – dat die lewe ’n kwesbare, en groot geskenk is

Op 6 Maart 2019 is daar 6 geleenthede om die Lent-seisoen so in te gaan met Praxis byeenkomste in die klipkerk – met geleenthede in die oggend, middag en aand.
Om ons te help om vir jou (en jou gesin) voor te berei, registreer gerus vir een van ons byeenkomste.
Vir meer inligting kontak gerus Jacques Bornman jacquesb@mosaiek.com of 0112684708
SONDAGPREKE

Sondag 17 Maart AM & PM
Melissa van Biljon
DAAGLIKSE FORMASIEREIS
GROEPE