Woorde wat kinders moet hoor

David Staal stel 5 frases en 2 woorde voor wat ons kinders nodig het om te hoor. Dit kan hulle help om te ontwikkel en te groei om die mense te word wat God hulle gemaak het om te wees.

Kom luister saam stories oor hoe hierdie woorde kinders se lewens impakteer. Kom dink saam oor hoe jy die woorde in jou eie gesinslewe kan gebruik op ‘n manier wat by julle ritmes en styl inpas.

Die leerervaring bestaan uit 7 kort sessies.