Vergifnis
Verhoudings is ‘n integrale deel van elkeen van ons lewens. Dit is maar die voertuig waarmee ons tussen ander mense leef, maar dit is ook so dat verhoudings die smeltkroes van transformasie is. Dit is die plek – en dikwels pynlike plek – waar God ons ontmoet en ons vorm en verander.
In hierdie leerervaring rus Johan Ferreira jou toe op jou reis van vergifnis.