Grense

Sukkel jy soms om nee te sê?
Hou jy altyd almal om jou gelukkig ten koste van jouself?
Is dit moeilik om geblanseerde perke met jou kinders te stel?

“Boundaries” rus jou toe om perke te stel sodat jy floreer.

 In hierdie leerervaring kry ons praktiese raad van ons sielkundiges Hennie Vorster, Louis Venter en Johan Ferreira.

DEEL 1

Johan Ferreira – Grense en die Psige

DEEL 2

Louis Venter – Grense in die huwelik

DEEL 3

Hennie Vorster – Grense in die Gesin

DEEL 4

Johan Geyser – Grense in my Geestelike Reis