Welkom, kykNET-kykers!

Mosaïek bedien die brieë Suid-Afrika deur Die Boodskap uitsendings op kykNET met relevante temas wat weekliks voortbou van Sondag tot Saterdag om ons kykers op ‘n formasiereis te neem.

Die Boodskap

Maandag tot Vrydag om 05:50 (herhaling 08:00) en Saterdag om 06:20

Gebedslyn

Sondag 09:00 tot 09:45
011 268 4790
gebedsversoeke@mosaiek.com