Winter is amper verby



 

Winter is amper verby '11
Mosaïek Nuusbrief #7
- 8 Augustus 2011

Dis Augustus!                                                                                        
Die winterkoue is amper afgeskud en die Lente is om die draai. Ons sien uit na ’n klomp opwindende aktiwiteite wat voorlê, van ons Nuwe generasie tot Missional Expressions. Geniet dit.


Wholeness se drie bene

 
 
 
 
Daar is opwindende verwikkelinge by Wholeness. Volg die links om die bediening se drie bene, Emosioneel, Fisies en Pastoraal se onderskeie leiers en funksies te leer ken, en Johan Geyser vertel meer oor ons droom van Wholeness.
 
 
 
 
 

 

Ons journey lyk die kwartaal anders. Die gewone Saterdae-leerervarings skuif na Woensdagaande toe vir dié kwartaal. Oriëntering, Op reis met die Journey (OP-INwaarts, METwaarts, UITwaarts), Pastorale Versorging, Talent-based Parenting en Christenskap in die werksplek, vind alles hierdie kwartaal plaas. Navrae: Baretta Nel of registreer hier

Planet Sunday – 4 Sept 2011
 
 

Op die eerste Sondag in Lente vier ons die skepping; en die rol wat ons kan speel om die verantwoordelikheid wat aan ons toevertrou is om daarna om te sien, uit te leef. Spesiale uitstallers op Piazza, saam met musikale gaste vir 'n Community-Sondag. Navrae: Nerina Reinach..

 
 
Planet J  (kinderbediening)
Die Planet J’ers se kurrikullums vir die volgende kwartaal lyk soos volg:
Peuters – Skepping van die natuur
Kleuters:
Verkleurmannetjies – Wonderwerke van Jesus 

Groei goggas – My Bybel                                         
Gr 1 -3 – Ou Testament
Gr  4 -6 – Seënwense – Ontdek jou gawes
 
 
  Mez'o  (hoërskoolbediening)
Mez’o jam blik - Vrydagaande lyk heel anders vir ons tieners! ~ Jam blik in die Mezzanine om 18:30 is die exciting nuwe kuier en connect-ruimte. Kry meer oor Jam blik hier.
 

Vroue dag – Dinsdag, 9 Augustus 2011

Ons celebrate al ons dames spesiaal vandag! Prov. 31:30 Charm can mislead and beauty soon fades. The woman to be admired and praised is the woman who lives in the Fear-of-God.

 

Nuwe reeks:
AM:
Keeping Love
PM: Finding Love

- 7 tot 21 Augustus
Is jy enkellopend of getroud? Verlief of ‘lief vir’? Het jy liefde gevind, of wroeg jy om die liefde te hou?
'n Opwindende nuwe
verhoudingsreeks deel met hierdie twee wêrelde (AM: Keeping Love/PM: Finding Love). "God gives the gift of the single life to some, the gift of the married life to others ... God has called us to make the best of it, as peacefully as we can." ~ 1 Cor 7 (Msg)
Het jy geweet?
Die gemiddelde bydrae per persoon op 'n Sondag is R31. Kom vind op 14 Augustus 2011 se dienste uit, wat gebeur met jou geld, en watter verskil dit maak. Terugvoer oor InVest en ander finansiële verwikkelinge word ook bespreek.
Missioneel

Die Siyafunda Learning Exchange met Trevor Hudson en Kojo Parris vind plaas op 25 Augustus. Dit is 'n een-dag werkswinkel oor onder meer sosiale transformasie, hulpbron ontwikkeling en kulturele diversiteit.

Channel of Hope is 'n interaktiewe werkswinkel, waartydens Christene met die toepaslike gesindhede, kennis en vaardighede toegerus word om sake rondom MIV/Vigs te hanteer. Navrae en registrasie: Nerina Reinach.

Het jy geweet?
Ons verskaf 1440 kospakkies jaarliks aan seksueel-mishandelde kinders.

 
Is jou info reg?
Maak gebruik van hierdie vorm om jou inligting te opdateer op ons gemeente- databasis!

 


 
 
                                   

 

Nuus

Artikels

X
Loading