’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

jaarverslag

In die verslag word daar gereflekteer oor die afgelope jaar en doelwitte word uiteengesit vir volgende jaar. Elke bediening lewer kommentaar oor die afgelope jaar en brei uit oor die hoogte- en laagtepunte.

Laai die 2016/2017 Jaarverslag  h i e r  af.