’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Week van begeleide gebed

Week van begeleide gebed vind plaas 10 tot 17 September

’n Retreat terwyl jy met jou normale roetine aangegaan. Deelnemers word genooi om daagliks 30 minute te wy aan gebed en stilte, en daagliks met n gebedsgids te ontmoet vir begeleiding.

Om te registreer, klik hier.

 

Om meer uit te vind  oor die week van begeleide gebed, kontak gerus vir Jacques Bornman