Wat is ons waardes?

  • Leersaamheid: Elke kind moet iets leer.
  • Lewensverandering: Elke kind se lewe moet positief verander.
  • Pret: Elke kind moet dit geniet.
  • Verhouding: Daar moet verhouding gebou word tussen kind en God, kind en personeel en kind en maats.
  • Veiligheid: Die kinderkerk moet 'n veilige en liefdevolle omgewing wees.

Preekreekse

Wat lê voor

Nuus