Onderwerp “Verslag van Bediening”

Mosaiek Verslag van 2011

Mosaïek Verslag van Bediening

Mosaïek het ’n bedieningsverslag van 2011 saamgestel, waarin daar gereflekteer word op verlede jaar en ’n paar oogmerke uiteengesit word vir 2012. Elke bediening vertel wat sy jaar ingehou het, en brei uit op die hoogte- en laagtepunte gedurende 2011.

Laai gerus die dokument in PDF-formaat af:

Mosaiek Bedieningsverslag 2011 - Deel 1


Mosaiek Bedieningsverslag 2011 - Deel 2


Mosaiek Bedieningsverslag 2011 - Deel 3


X
Loading