Onderwerp “10:10:10-journey”

Meer omtrent die 10:10:10-journey.

10/10/10-Journey

 

 

 Energie, commitment en geestelike ontwikkeling = 10/10/10 journey!!

• Energie

Ronald Rohleiser definieer spiritualiteit as volg: "Spirituality is about what we do with the fire inside of us!" Daarom is die teenoorgestelde van gesonde spiritualiteit om geen energie te hê nie, om alle lus vir die lewe te verloor. 10/10/10 is ‘n journey waarop ‘n nuwe generasie saam besluit wat hulle, vir 10 weke, met die energie (vuur) binne hulle wil doen.

• Commitment

Tydens 10/10/10 journey is vriende en vriendegroepe uitgenooi om hulle energie in drie verhoudings te kanaliseer. Die verhoudings is met God, met ander, en met die wêreld. Die basiese commitment in elke verhouding is as ‘n uitdaging aan almal gestel:

o Jy word uitgedaag om daagliks vir 10 minute stil te raak (Verhouding met God).
o Jy word uitgedaag om 10 diep kuiers met ander mense te geniet (Verhouding met ander).
o Jy word uitgedaag om 10 keer iets van jouself te gee om sodoende van hierdie wêreld ‘n beter plek te maak (Verhouding met wêreld).

• Geestelike ontwikkeling:

Die commitments is belangrik want die manier waarop ons die energie kanaliseer (dissiplines en gewoontes waarvolgens ons leef) sal lei tot ‘n groter integrasie of disintegrasie in ons verhouding met God, ander mense en die wêreld.

• Ritme:

Die uitkoms van integrasie in ons verhoudings met God, ander mense en die wêreld ‘n lewensritme waarbinne energie, liefde en genade vermenigvuldig.

"Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you'll recover your life. I'll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me - watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won't lay anything heavy or ill-fitting on you . Keep company with me and you'll learn to live freely and lightly." - Matt 11:28 - 30

 

10 10 10 Journey Stories


Hier is stories van mense wat deel is van die 10 10 10 Journey & wat in hulle lewens gebeur tydens die journey  

 

In die laaste 2 weke is ek uit my ‘comfort zone’ gehaal in terme van godsdiens en hoe ek dit deel met ander mense, 10/10/10 is verantwoordelik daarvoor. Maar in dieselfde asem, dit voel goed om te sien/beleef dat ek nie die enigste een is wat dit moeilik ervaar nie.

 

Jazz-aand met Kaas en Wyn (nFuse)

17/02/2011 19:00

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

10:10:10 ... 'n Journey in 3 bewegings


30/01/2011 17:00

Registreer hier vir die opwindende Formatio-inisiatief wat deur ons Nuwe Generasie-span aangebied word. Dit vind plaas in die vorm van 'n 6-week-uitdaging om te groei in jou verhouding met die Here, te ontwikkel in jou verhouding met hulle met wie jy jou lewe diep deel en te groei in jou bewustheid van jou eie skeppingsdoel om 'n verskil in die wêreld te maak. Registreer vir die inisiatief deur van die vorm gebruik te maak by http://www.mosaiek.com/node/1012 .

10 10 10 Journey 10 week Celebration en afsluiting


10/10/2010 17:30
10/10/2010 18:45

 

10 10 10 sojourners...

Dit was vir ons ‘n voorreg om die journey saam met jou te stap!

Ons wil elkeen van julle wat die 10 10 10 Journey meegemaak het, uitnooi om vir `n laaste keer saam te kom celebrate op die 10de van die 10de maand 2010! 

Kom vertel en luister na wat God in, met en deur ons gedoen het!!!!!!!!!!!!

REGISTREER ASB VIR DIE GELEENTHEID BY mirandaw@mosaiek.com

Tyd:               17:30

Waar:            Viaticus 102

Wanneer:     10 Oktober 2010

 

Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010


Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010

Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010


Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010

Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010


Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010

Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010


Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010

Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010


Uitreik na die babahuis op 14 Augustus 2010

Preekreekse