Onderwerp “Enkelinge 40+”

Enkelinge 40+ Bring & Braai


12/11/2011 14:30

Enkelinge 40+ se Jaareindfunksie (Bring & Braai)

Datum: Saterdag 12 November 2011

Tyd: Vanaf 14:30

Waar: Café Familia by Mosaiek

Toegang: Hoed met ’n storie en jou gunsteling CD.

Bring asseblief jou eie vleis, broodjie/slaai, drinkgoed en eetgerei.

 

RSVP asb teen Woensdag 9 November 2011 by:

Meisie Victor: 082 454 7029; of

Charlotte Taljaard: 082 651 3949 (charlotte@trustee.co.za); of

Enkelinge 40+

Enkelinge 40+

Die Communitas-groep Enkelinge 40+ skep vir vir enkellopendes ouer as 40 jaar 'n veilige spasie om mekaar beter te leer ken: om vriendskappe en verhoudings te bou. Dit bied jou ook die geleentheid om saam met God te journey en uit te gaan en vir ander (die wêreld) iets te beteken.

Ons ontmoet die eerste Dinsdag aand van elke maand van 19:00 tot 21:00.

Vir meer inligting stuur gerus 'n e-pos aan Sophia Coetzee by sophia.e.coetzee@jpmchase.com.

X
Loading