’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

VOLWASSE DOOP

Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ’n nuwe lewe kan wandel.

– Romeine 6:4

Doop datum: 4 Maart 2018

Vooraf gesprekke vereiste: 18 en 25 Feb 2018

Kontak Kinny Sinden 011 215 7207 | kinnys@mosaiek.com Maart