Filosofie

Spasie

Dit het in 'n tuin begin. En saans teen skemer het die ontmoetings plaasgevind. Daarna is offers van eerste opbrengste gebring. Na 'n sondevloed, 'n altaar met brandoffers. 'n Droom het 'n klippilaar-ontmoeting na 'n huis van God laat vernoem. Daar was 'n ark wat in 'n pelgrimstent, wat as tabernakel bekend gestaan het, geswerf het. Om ontmoetings toeganklik te maak op jarelange reis. Later 'n tempel in 'n hoofstad. Daar was musikante in grotte, profete op berge, leiers onder bome en mismoediges langs fonteine.

Kerk en Kultuur

Ons dink dat die kerk met baie wysheid met die kulture van die wêreld waarin ons leef, moet omgaan. Baie van die gebruike, stories en simbole in kulture het as oer-oorsprong 'n vermenging van godsdienstige en ander sosiale idees. Dit sou baie moeilik wees om al hierdie tradisies en idees uit die wêreld uit te kry.

'n Lewe van Kontemplasie

‘n Paar gedagtes gedeel met leierskap

The Gospel is the core of Christian living. It has within it a contemplative dimension. This dimension is God’s invitation to every human being, through Jesus Christ, to share God’s very nature. It begins as a way of listening with ears, eyes and heart. It grows as a desire to know God and to enter into God’s love. This is made possible by a dying to the self that becomes an emptying to God and experience of God’s love.

Redes vir 'n groot gemeente

Redes vir 'n groot gemeente

  1. 'n Groot gemeente is skriftuurlik
    Die eerste gemeente het begin met 3000 lidmate (Hand 2:41).  Die gemeente het gegroei totdat daar omtrent 5000 families was (Hand 4:4).  Ons gemeente was in 1991 ± 150 lidmate.  Ons het sedert daardie tyd bly groei en is vandag ± 3500 lidmate.
     
  2. Ons glo in groei

Mosaïek se posisionering in die breë kerkgemeenskap

Historiese aanloop

Mosaïek vind sy wortels in AGS Randburg, 'n gemeente met ongeveer 100 lidmate in 1990 met 'n tipiese pinkster liturgie en bedienings­filosofie in die herder-kudde model. Sedert­dien het die bedieningsfilosofie en liturgie verander en die fokus het verskuif om die behoeftes eie aan die mense van die omgewing aan te spreek. Die effek was 'n liturgie en bedieningstyl wat nie as tipies AGS beskryf kon word nie.

Motivering vir Mosaïek se huidige posisio­nering in die breë kerk

Ons het twee dinge waargeneem:

Sindikeer inhoud