Onderwerp “Planet J / Kinders”

Planet J - Dit is Fun!

Stel jou voor ...
'n kindgerigte kinderbediening waar die Bybel kreatief geleer en uitgebeeld word, waar sy waarhede op 'n relevante wyse aangebied word, waar kinders herderlik begelei word, veilig hulleself kan wees en ondersoekend vrae kan vra, waar God se waarhede met pret en opwinding ontdek kan word.

Algemene Navraagvorm


As jy enige navrae het kan jy van hierdie vorm gebruik maak om dit onder ons aandag te bring.

Planet J en Mezo heropen vir die jaar.


22/01/2012 08:30
22/01/2012 11:15

Die kinder- en hoërskoolbedienings van Mosaïek heropen vir die jaar. Registrasie-  en ander navrae kan gerig word aan Roelof Nel (Planet J) of Miranda Wenzel (Mezo). 

Jy is ook welkom om van die Mezo-registrasievorm of Planet J-registrasievorm gebruik te maak.

Gr7's Afsonderingsgeleentheid


24/07/2011
24/07/2011

Die Gr 7's word tydens altwee oggend dienste in die teatro afgesonder.

Vir meer inligting kontak gerus vir Joharina Nel by (011) 268 4760 of e-pos joharinan@mosaiek.com

Planet J se kinder-retreat 'n "ongelooflike ervaring"


Planet J het in Maart 2011 ons eerste kinder-retreat gehou. Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Ons was verstom om te sien hoe ontvanklik en gereed die kinders was om stilte te embrace en om God se stem in die natuur te hoor.

Hier is ‘n paar aanhalings uit terugvoer van ouers:

Gr 1 - 2 Ouers, ouma's en oupa's Planet J bied aan Mapawerland


19/09/2010 08:30
19/09/2010 11:15

Gr 1 -2 Ouers en Ouma's en Oupa's 

Mapawerland Boek voorlesing

Wie en wat is ... 

Makalen, Vredevlerkies en Maanmelkskommel??

Kom reis saam deur Mapawerland en ontdek God, Jesus & Heilige Gees op 'n baie interessante ander manier

Voorlesing deur die skrywer

Karin van Niekerk

Vir enige navrae kontak Lelanie Minnaar by planetj@mosaiek.com of op (011) 268 4700

 

 

@venturers (Gr 3-4) Ouer Sondag - Kom ontdek jou kind se gawes en talente!


05/09/2010 08:30
05/09/2010 11:15

n Pappa het eendag alles opgee…

Om sy seuntjie se talente te ontwikkel…

X-plorer Ouer Sondag - Kom ontdek jou kind se gawes en talente


25/07/2010 08:30
25/07/2010 11:15

 

‘n Pappa het eendag alles opgee…

Om sy seuntjie se talente te ontwikkel…

…daai seuntjie se naam is:

Immergroen Ouerskap Kursus


30/07/2010 18:30
31/07/2010 19:00

IMMERGROEN OUERSKAP KURSUS
30 & 31 Julie 2010 

Verstaan jou kind, herwin jou gesag en ontvangs praktiese dissiplineraad vir babas tot tieners!

Preekreekse