Gys du Plessis

Gys du Plessis - Wholeness Designer

Dr Gys du Plessis is 'n Mediese Dokter met 'n belangstelling in Holistiese en Geïntegreerde Medisyne. Sy kernmissie is die integrasie van Spiritualiteit en Verhoudings met fisiese gesondheid en 'wholeness'. He is die stigter en visionêre leier van die Wholeness-sentrum by Mosaïek waar hy as Wholeness Designer dien.

Sindikeer inhoud