



Heilige Week en Paasnaweek is een van die hoogtepunte op ons gemeentekalender. Tydens hierdie seisoen herdenk ons en herbesoek ons die momentele gebeurtenisse in Jesus se lewe met sy Kruisiging en Opstanding - en bewonder ons alles wat dit vir ons as mensdom mag beteken.
As geloofsgemeenskap is daar 'n hele paar geleenthede wat oor die week plaasvind om dit 'n sinvolle, roerende en momentele gebeurtenis in ons lewens jaarliks te maak.
In 2010 begin Heilige Week op PalmSondag, 28 Maart, Goeie Vrydag op 2 April, en OpstandingSondag op 4 April, en geleenthede in die week lyk soos volg:
Kontakbesonderhede, meer inligting en registrasie-besonderhede sal binnekort beskikbaar gestel word, of bespreek by www.mosaiek.com/paasfest_besprekings .