Dienstye

Algemene Navraagvorm

As jy enige navrae het kan jy van hierdie vorm gebruik maak om dit onder ons aandag te bring.

Dienstye op Sondae

08:30 & 10:15 Oggenddienste: Mosaïek AM

Informele dienste waartydens relevante lewensissues aangespreek word.
(Beide dienste is eners. Lees meer hieroor by http://www.mosaiek.com/dubbelvisie)

19:00 Aanddiens: Mosaïek PM

Die aandbyeenkoms herhaal gewoonlik die oggendtema en word spesiaal verweef met die Nuwe Generasie in gedagte.

18:00 Lectio Divina:

'n Belewenis-gerigte geleentheid waarin ons saam die Christen-dissiplines van stilte, bepeinsing, simbole, rituele, ens. beoefen.
Sindikeer inhoud