Onderwerp “Silwer Mossie”

Silwer Mossie 2010


Op Vrydagaand, 19 November, het Mosaïek die afgelope jaar gevier, lekker gekuier, maar meestal gedeel in ons droom vir 2011.
Die aand het begin met ‘n skemerkelkie voor die Teatro, waarna die personeel hulle ervaring oor 2010 gedeel het. Daarna het Johan Geyser ons ingelig oor ‘n paar drome en verwikkelings binne Mosaïek vir volgende jaar. Na ons gebruiklike praise and worship en stilte-moment, het Amanda Strydom haar State of the Heart vertoning met ons gedeel.

Silwer Mossie 2012

Silwer Mossie 2012

Op Vrydagaand 16 November 2012 vier ons weer Mosaïek se jaarlikse gala-geleentheid vir medewerkers, lidmate, donateurs en mense wat Mosaïek hulle geloofstuiste noem.

Hou gerus die spasie dop vir verdere inligting.

 

Silwer Mossie 2011 - Dankie en Droom - Johan Geyser


My storie: Silwer Mossie


As jy terugkyk na jou spirituele journey van 2011 saam met Mosaïek, het jy enige hoogtepunte? Waar het jy persoonlike groei beleef? Is daar enige spesifieke bediening wat vir jou iets beteken het? Deel asseblief jou storie met ons...

Silwer Mossie 2010


19/11/2010 19:00
19/11/2010 22:30

Hou gerus ons kommunikasiekanale dop vir meer inligting oor hierdie jaarlikse byeenkoms.

Manjifieke Mossie 2009


Manjifieke Mossie

 

Silwer Mossie 2009


Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009


Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009


Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009


Silwer Mossie 2009

Preekreekse