Silwer Mossie

Silwer Mossie 2010

Een keer per jaar nooi ons jou uit na 'n heerlike aand ...
... om jou te bederf
... om dankie te sê
... om saam te kuier
... om saam te vier!

Dit neem die vorm van 'n jaarlikse glansgeleentheid waar ons oor die jaar terugkyk, en oor die toekoms droom.
In 2009 het ons vir spesiale gas, Coenie de Villiers genooi om ons te kom vermaak - voor ons later die aand lekker gekuier het.

Silwer Mossie 2010

19 Nov 2010 - 19:00
19 Nov 2010 - 22:30
Etc/GMT+2

Hou gerus ons kommunikasiekanale dop vir meer inligting oor hierdie jaarlikse byeenkoms.

Manjifieke Mossie 2009

Manjifieke Mossie

 

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009

Silwer Mossie 2009
Sindikeer inhoud