’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Stasies van die lewe

‘n Pelgrimstog vir ‘n oomblik in jou lewe, ‘n reis deur stil te word met die kunste saam met Jesus.

Die stasies van die lewe stel jou instaat om deur die Skrif, kuns, refleksie, stilte en gebed ‘n journey te neem saam met kunstenaars se werke, om jou dieper te neem in Christus se storie.

Indien jy hierdie reis wil neem, laai gerus hierdie handleiding af om jou te lei deur die stasies.