Onderwerp “Expressing Hope”

ExpresSing Hope Benefit Concert


02/11/2012 19:30

Die Expressing Hope Benefit Concert is ’n inisiatief van Mosaïek se Missional Expressions-span, om fondse in te samel vir hulle verskeie maatskaplike bemagtigingsprojekte. Dit is 'n musiekkonsert met 'n groot verskeidenheid gewilde kunstenaars. Kunstenaars wat in 2011 as deel van Expressing Hope opgetree het is Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue, NaviRedd, The Dahlings en Marlee van der Merwe.

Vir meer inligting kontak Estelle Mengel of 011 268 4779

X
Loading