Planet J - Registrasievorm


Maak van hierdie vorm gebruik om jou kind tussen 2 en 13 jaar te registreer. Ons benodig asb. een vorm vir elke kind, en registrasiegeld beloop R100.

Bankbesonderhede vir registrasie is:

ABSA Cresta: tjekrekening
Naam: Mosaiek
Rek. nr: 01009131686
Tak: 632005
Verwysing: 4630/115– Voorletter en Van en kode.
 

Stuur asb. 'n bewys van betaling per faks aan 086 686 2455 of per e-pos aan planetj@mosaiek.com.

 
(Let asseblief daarop dat alle inligting op hieride vorm as vertroulik hanteer sal word en slegs tot die voordeel van die kind aangewend sal word.)

Meld asb die Kind se naam en van.

Meld asb die Kind se geboortedatum.

Meld asb Kind se selfoonnommer.

Meld asb skoolgraad van Kind.

Kies asb die een wat die gesin die beste beskryf.

Meld asb Naam en Van (Pa of Ma)

Meld asb kontaknommer van bogenoemde.

Meld asb e-posadres van bogenoemde.

Meld asb Eerste Taal.

Dui asb. aan hoe jy die registrasiegeld gaan betaal. Bankbesonderhede vir elektroniese oorbetalings is bo-aan die bladsy aangebring.

Is daar enige iets anders wat jy graag onder ons aandag wil bring?

Preekreekse

Nuus