Onderwerp “Silwer Mossie”

Silwer Mossie 2012

Silwer Mossie 2012

Op Vrydagaand 16 November 2012 vier ons weer Mosaïek se jaarlikse gala-geleentheid vir medewerkers, lidmate, donateurs en mense wat Mosaïek hulle geloofstuiste noem.

Hou gerus die spasie dop vir verdere inligting.

Silwer Mossie 2009

13/11/2009 19:00
13/11/2009 23:00

Ons nooi jou uit na 'n heerlike aand ...
... om jou te bederf
... om dankie te sê
... om saam te kuier
... om saam te vier!

Ons jaarlikse glansgeleentheid waar ons oor die jaar terugkyk, en oor die toekoms droom kry hierdie jaar 'n makeover.

Ons gaan steeds kortliks vier en bedank, en droom oor 2010, ... maar spesiale gas, Coenie de Villiers kom ons vermaak - voor ons lekker kuier.

Ons wil jou graag daar hê; hoe ookal jy deel van die gemeentelewe van Mosaïek mag wees: medewerker, donateur, uitkyker, rondkyker, lidmaat ens ... ALMAL is welkom.

Preekreekse