
PAASFEST 2018
Die viering van Paas is ingestel om ons dieper te lei in ons verhouding met God.
In hierdie tyd vind ons, ons storie in Jesus se storie.
Ons deel in Sy lewe – die pyn van Sy lyding en die krag van Sy opstanding.
AM - PalmSondag
Theo Geyser
25 March 2018
PM - PalmSondag
Hermann du Plessis
25 March 2018
Goeie Vrydag
Johan Geyser
30 March 2018
Opstanding Sondag
Johan Smith
1 April 2018