’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

Opleiding vir Kerktolke

Kom sluit by ons aan vir praktiese opleiding op 1, 8 en 15 September, 9:00 – 15:00 by Mosaïek (Rooi Lokaal).

Ons begin by die begin, so almal is welkom.

Kontak Michelle by 0826814414 of MduPlessis@gpl.gov.za.

Registreer hier.