’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop
Site Menu

nuwelidmaatgesprek

Die doel van hierdie interaktiewe leerervaring is tweeledig.

In die eerste plek gaan jy iets leer van die gemeente: wie ons is, waarheen ons oppad is en hoe ons te werk gaan in ons strewe om daar uit te kom.

In die tweede plek gaan jy meer van jouself leer: jy gaan meer van jou geestelike samestelling (DNS) agterkom en uitvind waar jy op jou geestelike reis is.

Na hierdie blootstelling sal jy ’n ingeligte besluit rondom ’n vennootskap met Mosaïek kan neem!

Die volgende gesprek vind op die 19de Augustus en op die 14de Oktober 2017 plaas.

 

Om te registreer vir een van die volgende nuwelidmaatgesprek-datums, gaan gerus na die datum se skakel:

19 Augustus 2017

https://mosaiek.churchcenteronline.com/registrations/events/74582

14 Oktober 2017

https://mosaiek.churchcenteronline.com/registrations/events/74962