Ons e-pos nuusbrief verskyn gewoonlik maandeliks, en daarop kan jy meer inligting bekom van preekreekse, skakels na video's, projekte wat voorlê, en dalk meer uitvind oor inisiatiewe wat tans aan die gang is. 'n Argief van vorige nuusbriewe is beskikbaar
hier.