Tech Team - Murder Mystery
Op 18 November het Ronald Stump sy 50ste verjaarsdag gevier. Die Stump Tower (Viaticus Lounge) was as venue aangewys en toe bekende chef, Wolfpack Ruck, sy verjaarsdagkoek bring en Meneer Stump die kersies uitblaas ontplof dié, en Stump is dood. Wie is die skuldige...?
Hierdie jaar het die Tech Team die jaar wat verby is op ‘n ‘interessante’ wyse gevier. Daar was moontlike verdagtes en die inspekteurs van die aand, wat hierdie mystery moes oplos.
Na vele leidrade en ‘n intense ondersoek is Michelle Millions as die moordenaar aangewys...

