Tech Medewerkers tydens Idols


 

Die Tegniese Team celebrate vir Tiaan Schulz en Mlungisi Makhanya (Mlu) saam met medewerkers Anton Bezuidenhoudt, Willem van der Loo en Johan Marais wat tydens Idols elke Saterdag gespring het om die verhoog te omskep in wat ons gemeente op 'n Sondag-oggend kon verwelkom het. Hulle het weer 'n omgekeerde oefening Sondagaande na die 19:00 diens herhaal. Dankie dat julle ons gemeentetuiste weekliks vir ons voorberei het. Waardeer julle!

 

Nuus

Artikels

X
Loading