Mez'o maak 'n verskil- Babahuis uitreik 11 September 2011


Mez’o maak ’n verskil – Mosaïek persverklaring 12 September 2011

 

Mosaïek se tienerbediening, Mez’o, het op Sondag 11 September die Florida Babahuis besoek met die doel om ‘n verskil te maak vir ‘n dag!

 

65 tieners het ‘n paar ure by die Babahuis deurgebring en met die babas gespeel en soveel liefde as moontlik gegee.

Hulle het ook nog verder bygedra met donasies vir die Babahuis.

 

’n Paar van die tieners het vertel wat die dag vir hulle beteken het: “Wow! Wat ‘n amazing experience! Al was ek ‘n paar keer hier is dit elke keer net nog meer amazing!”; “Om die baba’s te sien maak my hart baie sag, dit maak my bewus hoe dankbaar ek moet wees vir wat ek het!” en “Om ‘n baba se glimlag te sien laat my toe om te sien dat ‘n klein bietjie liefde en aandag rêrig baie beteken!”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vir meer inligting oor Mez’o en hulle aktiwiteite, besoek gerus www.mosaiek.com/mezo, of gesels met Miranda Wentzel by mirandaw@mosaiek.comof 011 268 4776. 

 

 

Nuus

Artikels

X
Loading