Ons sien baie uit en ons hoop die Tieners het lekker gerus en dat die rapporte goed lyk!
Ons REEKS vir die kwartaal is... Ek het my smarties verloor!
Ons almal verloor soms ons smarties, tussen realiteite van die lewe, Hollywood se manierevan doen, en die nuwe generasie van vandag en die waarhede& leuensvan die wereld!

Sal jy met my kys? Ons kyk na die verskil van verlief wees op iemand en om vir iemand lief te wees
Is boundaries belangrik? Moet ek boundaries he?
Meisies gaan bietjie deel oor hoe hulle koppe werk, hoe hulle die lewe sien, hoe hulle ouens sien en hoe hul funksioneer.
Die ouens gaan deel oor hoe hulle koppe werk, hoe hul die lewe sien, hoe hulle meisies sien en hoe hulle funksioneer.
wat is ‘n lang verhouding? One night stands…en hoekom lank uitgaan
Wat is God se idée agter dit?
ons gaan op n uitreik die 4de Sept. Ons vertrek tydens die 1ste diens en sal terug wees net na die 2de diens, die tieners moet asb registreer as hulle dit wil bywoon sodatons genoeg bus vervoer kan reel. Jy kan registreer op e-mail of by mez’o!
Hoe kyk ek na myself… hoe kyk ek na ander? En waar is God in dit.
Ons gaan nie net na ons aardse pa kyk nie,na maar ook na ons hemelse Vade
Tyd: 1ste diens 8:30 2de diens 10:15
Waar: Mezzanine
011 268 4776
Ons sien baie uit na die nuwe kwartaal.
Groete
Manie & Miran